|
Wednesday, 14 July 2010 |
|
Lees gerus Jongman August se engelse siening van die saak, dit maak nogal baie neutrale leesstof. Dis nou hoe 'n mens 'n goeie 24 dag beplanning goed opdonner. www.hikeabike.blogspot.com Ek glo nogsteeds nie hy is spyt omdat hy dit saam met ons gedoen het nie !!!
|